18 Coogee Bay Beachfront Apartment

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Valerie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

See uitsig, gedruis van die golwe, voer jou weg na 'n tyd van net rus. O ja beslis. Ons was bederf. Koffie, tee, melk, heerlike gemmerkoekies. Die see uitsig is soooo mooi en die gedruis van die see laat enige een lekker slaap. Die mense daar was vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer daar gaan bly. Ons 1 nag was beslis te kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Ek is herlaai! Mooiste view, sal vir seker weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Briljant. Was vir seker die beste plek waar ek nog gebly het in Gonubie. Well done.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques R
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Sal beslis woonstel aanbeveel! Naby strand en ander geriewe. Die woonstel is skoon en netjies. Eienaar het uit sy pad gegaan om ons verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Ek sal die woonstel ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantastic. Very nice. Will definitely return again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Nov 2025

Baie besondere plek langs SA se so-kus. Kan onmoontlik nie nader aan die strand. Baie netjies, volledig en gerieflik. Lieflike gasgewers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Imraan C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2025

Fantastic stay with great views! Must go! Had an enjoyable stay in an apartment that had everything we needed with a fantastic view of dolphins and whales. Ground coffee with a filter coffee machine, tea, sugar, Jacobs all included so we didn't have to buy/carry from home. The apartment was clean and well maintained with enough linen. ensured that we had all that we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Cherlene W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Fantasies. Baie lekker, woonstel was regtig goed toegerus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thabo M
1 nag Besigheidsreis
4.2
Nov 2025

Fantastic. Oh, it was good, especially for my children; they enjoyed playing with the toys that were provided.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Gregory Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 46

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R2 050
R 2 050 R 1 640
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 050
R 2 050 R 1 640
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 050
R 2 050 R 1 640
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Deary Lane, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca185bd41700051190dd7536b105ea44d55eb9c2392e91c78081d9e967e4cfa47565b7d0fba042a3d69eefedab1a94c04af9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 050 nouVanaf R1 640 per nag (plek vir 6) 32 5 1 5 1 Deary Lane Gonubie 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.938388970361 28.031799559524
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang