2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 18 Leipoldt Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
18 On Leipoldt bied gemaklike verblyf op die eienaar se eiendom in Bloemfontein, ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste in 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, ketel, yskassie en 'n eetkamertafel met 4 sitplekke, perfek om gedeelde maaltye te geniet. Gaste kan ontspan met hul gunstelingprogramme op die muurgemonteerde TV en gebruik maak van die gratis WiFi gedurende hul verblyf.
Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Preller Winkelsentrum is binne loopafstand, terwyl Seven Dams Natuurreservaat 2.6 km weg is en Tempe Gholfklub 2.8 km van die eiendom af is. Daarbenewens is 18 on Leipoldt ideaal geleë binne loopafstand van Willem Postma Laerskool en Sentraal Hoërskool.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Mareta Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 18 Leipoldt Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink 18 On Leipoldt het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 Leipoldt Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang