6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 19 Bona Bali, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
31 The Sanctuary is 'n vakansiehuis in die Zimbali Coastal Resort aan die noordkus van KwaZulu-Natal.
Die eenheid het slaapplek vir 6 mense in 3 kamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die ander slaapkamers het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie kamers deel die badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Wasgoedgeriewe sluit 'n wasmasjien en tuimeldroër in. Die leefarea het 'n etenstafel en sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Buite op die stoep is daar gasbraaigeriewe en 'n uitsig oor die woud en see in die verte.
Die gemeenskaplike swembad is stapafstand vanaf die huis. Daar is 'n 18-putjie-gholfbaan, 'n spa, tennisbaan, muurbalbaan, 'n restaurant en 'n kroeg op die perseel. Daar is ook 'n veilige strand waar verskeie watersporte geniet kan word indien dit vooraf gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.8/5
Roxanne Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 13
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 19 Bona Bali, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 31 The Sanctuary het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
19 Bona Bali, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang