+39
Selfsorg in Colesberg

19 On Kruger Apartments

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gino N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Thank you for the very lovely accommodation you provided. I wanted to thank you for the very lovely accommodation you provided us with last night. We had to get on the road very early this morning and we arrived at our destination safely. Thanks so much for your services, much appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corna D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Plek skoon, netjies en ruim. Baie lekker oorgeslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries V
1 nag
5.0
Okt 2025

Sal beslis weer daar oornag indien ek so 'n reis onderneem. Gasheer was baie hulpvaardig. Was net 'n oornagstop en het daarom vars botteltjie melk en beskuit waardeer. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heleen K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2025

Lekker oorslaapplek. Ontvangs was baie goed. Alles was skoon en netjies. Ons beveel aan dat daar lugreëling moet wees, aangesien dit baie warm kan word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Hesti V
1 nag Gesin met tieners
4.4
Des 2025

Lekker gerus. Alles wat jy nodig het, was beskikbaar. Sentraal geleë.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lindy H
1 nag Gesin met tieners
4.4
Sep 2025

Het oornag. Veilig parkering, netjiese vertrek met alle geriewe. Braai area naby. Ja, plek was netjies met 'n braai area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Abigail Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 183

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R960
10 % AF
R 960 R 864
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R960
10 % AF
R 960 R 864
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R960
10 % AF
R 960 R 864
per nag, vir 2 mense
Bespreek

19 President Kruger Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f6f928ba7803ec6ca4b0a9d37aaaff73f88570aa61ebe8843285ef969bfa57645a720ccc05224c72f556c37e586e3384e00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R960 nouVanaf R864 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 19 President Kruger Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 09:00 -30.725996426139 25.093779773017
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang