19 on Micro Avenue
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mikro Laan 19, Goedehoop, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
19 on Micro Avenue is in Goedehoop in die Strand en bied gehalteverblyf aan 'n gesin, sakereisiger of oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die woonstel is op 'n residensiële perseel en het 'n oopplan-slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 2 wasbakke. Die kamer het ook banke en 'n TV met DStv. Gratis WiFi word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.
Daar is braaigeriewe en 'n swembad wat gaste mag gebruik.
Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Satelliet-TV
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ilze Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Mikro Laan 19, Goedehoop, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink 19 on Micro Avenue het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mikro Laan 19, Goedehoop, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom