4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Eden on the Bay, Hang Ten Drive, Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
191 Eden on the Bay is 'n luukse woonstel in Big Bay, een van Kaapstad se bekendste vakansiebestemmings. Dit is stapafstand vanaf die strand.
Die idilliese vakansiewoonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis. Die stylvolle hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Skoon, wit linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, induksiestoof, oond, mikrogolf, basiese breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n eetarea en sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Skuifdeure lei van die leefarea na die stoep met buitemeubels. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar. Die woonstel is naby verskeie winkels, restaurante en kroeë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Beach House Geverifieer
Eiendomme 53
Resensies 93
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Eden on the Bay, Hang Ten Drive, Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 191 Eden on the Bay het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Eden on the Bay, Hang Ten Drive, Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang