Indien jy Big Bay besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Big Bay.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Big Bay Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Big Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Big Bay akkommodasie
72 lekke plekke om te bly
Anchors Away is 'n ruim enkelverdieping-selfsorgwoonstel met 'n prettige atmosfeer in die Waves Edge-kompleks. Daar is 'n motorhuis met onde...
209 Azure bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde woonstel in Big Bay. Gaste kan lekker agteroor sit en in die moderne woon...
Sea Gem is 'n woonstel in Bloubergstrand. Dié selfsorgwoonstel is in die Dolphin Ridge in Bloubergstrand, 'n veilige kompleks sowat 500 m va...
Big Bay Beach Club 118 bied selfsorgverblyf in 'n woonstelkompleks in die kusdorpie, Bloubergstrand. Dié kompleks is naby die strand en die ...
Bloubergstrand Self-catering Studio Apartment is in Bloubergstrand, 'n area wat bekend is vi prentjiemooi roetes, strande, wynproe, staproet...
2 Dolphin Ridge is 'n selfsorg-vakansiewoonstel met 'n see-uitsig in 'n veilige kompleks in Big Bay, Kaapstad. Die kompleks is 1 km vanaf di...
Seaside Village B24 by CTHA is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Big Bay, Kaapstad. Dié woonstel is ideaal vir 6 gast...
The Cape Fox Guesthouse is 'n ruim selfsorg-dubbelverdieping-gesinseenheid in die stil en veilige La Paloma Landgoed in Big Bay wat 300 m va...
Blue Mountain View is 'n selfsorgwoonstel in Bloubergstrand. Bloubergstrand het 'n asemrowende uitsig op Tafelberg is die ideale basis vanwa...
Cape Town Beach Accommodation is 'n lieflike selfsorg-eenheid in Big Bay, stapafstand vanaf die strand. Die eenslaapkamerwoonstel het 'n k...
Welkom by die Big Bay akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.