1960 Cottages
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - R326, Rietpool, 7230, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
1960 Cottages is in Rietpool, Wes-Kaap, geleë en bied kwaliteitverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagverblyf. Dit bied die perfekte omgewing om te ontspan, te herlaai en weer met die natuur te skakel.
Die eiendom bied twee pragtig gemeubileerde selfsorg-eenhede, elk toegerus met 'n kaggel vir kouer nagte, sowel as gratis WiFi. Elke eenheid het 'n privaat en suite-badkamer en 'n buite-eetarea.
Buite bied die eiendom pragtig aangelegde omgewings. Gedurende die somermaande kan gaste 'n verfrissende swembad, jacuzzi, braai-area en pizza-oond geniet, wat 'n ontspannende toevlugsoord van die hitte bied.
Veilige parkering word vir gaste voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- R326, Rietpool, 7230, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R326, Rietpool, 7230, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang