2 Bedroom Apt on Waterfront Doorstep and Stadium
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Main Road 7, Green Point, 309 Devonshire, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
2 Bedroom Apt on Waterfront Doorstep and Stadium is 'n bekoorlike woonstel in Groenpunt en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Dit is 'n ideale opsie vir 'n klein gesin of groep vriende wat op soek is na oornag- of vakansieverblyf.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer, wat gemaklik tot 4 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer met 'n dubbelbed ingerig is. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is volledig toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV en gemaklike rusbanke.
Die woonstel maak oop op 'n balkon met sitplek buite. Komplimentêre WiFi en gratis parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Koos Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Main Road 7, Green Point, 309 Devonshire, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Main Road 7, Green Point, 309 Devonshire, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang