+25

2 White Waters

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 White Water Close, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

2 White Waters is in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand geleë, net 200 m van die see af. Die woonstel bied 'n pragtige see-uitsig met Tafelberg en Leeukop in die agtergrond en Robbeneiland oor die baai.

Daar is 2 suites. Die Dolphin Executive Suite op die boonste verdieping het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die eenheid front na die see en het 'n stoep. Daar is ook 'n sitarea, eetarea en 'n kombuisie.

Die Sunset en suite het 'n koningingrootte-bed, 'n slim-TV en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die eenheid het 'n privaat balkon met 'n uitsig op Tafelberg en oor Robbeneiland.

Die eiendom word met die gasheer en sy lewensmaat gedeel. Daar woon ook 'n rits voëlspesies en 'n muishond-gesin op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ineke N
5.0
Ons verwagtinge is beslis oortref. Heerlik gebly, uitstekende verblyf, vriendelike gasheer, goeie waarde vir geld en asemrowende uitsig oor Tafelberg ...
Sien meer
Okt 2025
Zander S
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Eienaar is baie vriendelik. Plek is mooi netjies met 'n heerlike uitsig.
Okt 2025
Bruce N
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing! Best view, best hosts and with great comfort!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Paula S
Saam met lewensmaat
5.0
Views forever. Comfortable and clean. Comfortable and pleasant. Best view and sunsets.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Cindy B
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige uitsig, gemaklike verblyf. Vriendelike ontvangs, pragtige dekor en gemaklike bed en baie TV kanale. Die enigste voorstel wat ek kan maak, is ...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Shiraz Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 72

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 2 White Water Close, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 2 White Waters het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 White Water Close, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fa1473ddad3952c7f9ab5cbeab19278e569e61d22a1833829e99f8468adc5d3f5e403ab9c547c5b275eeb1c4d6ee010aa29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 72 5 1 5 2 White Water Close Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.804956117419 18.466251813492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang