20 Kingfisher Heads
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterkantstraat 36, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
20 Kingfisher Heads is 'n knus selfsorg-ateljeewoonstel in Velddrif. Dit is net 50 m vanaf die gewilde Bokkomlaan langs die Bergrivier. Die omgewing spog met talle gewilde restaurante en koffiewinkels wat gaste kan besoek.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed. Die slaapkamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, induksiestoof, braaipan, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n klein etenstafel met stoele.
Die leefarea het 'n rusbank en 'n platskerm-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n wasmasjien en tuimeldroër in die toesluitmotorhuis wat gaste deel met 'n ander eenheid. Veilige parkeerplek is voor die woonstel of in die parkeerarea beskikbaar en gaste het toegang tot 'n gedeelde jetty op die Bergrivier waar gaste kan visvang of swem.
Slaapplek
’n Bespreking by 20 Kingfisher Heads sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Marlene Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 68
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Waterkantstraat 36, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink 20 Kingfisher Heads het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterkantstraat 36, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom