8 gaste
4 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 20 Fleming Street, Hospitaalpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
20 on Fleming is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Hospitaalpark, Bloemfontein wat slaapplek aan 8 gaste bied. Hierdie huis is ideaal vir sake- of ontspanningsreisigers.
Daar is 2 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed en die ander 2 kamers het elk 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 24
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 20 Fleming Street, Hospitaalpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink 20 on Fleming het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 Fleming Street, Hospitaalpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang