202 Namaqua House
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Burg Street, Namaqua House, Cape Town CBD, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R690 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
202 Namaqua House is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van Kaapstad se middestad. Dit is 'n uitstekende opsie vir sakereisigers en vakansiegangers en is lekker sentraal geleë.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gas- en elektriese stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. 'n Wasmasjien en 'n etenstafel is ook beskikbaar.
Die woonstel is net 'n entjie vanaf Seepunt, Tafelberg, Kampsbaai en die gewilde V&A Waterfront.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Baran Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 31
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 36 Burg Street, Namaqua House, Cape Town CBD, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink 202 Namaqua House het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Burg Street, Namaqua House, Cape Town CBD, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang