203 Hermanus Beach Club
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Church Street, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
203 Hermanus Beach Club is in die gewilde vakansiedorp Hermanus aan die suidkus van die Wes-Kaap geleë. Dié dorp se skoonheid, matige klimaat, buitemuurse doendinge, blommeryk, en die feit dat dit naby Kaapstad is, maak dit die ideale basis vanwaar gaste die Kaapse Overberg kan verken.
Dié woonstel het 3 slaapkamers, is op die eerste verdieping geleë, en bied ’n pragtige see-uitsig. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en en suite-badkamer met ’n stort, die tweede kamer het ’n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 kamers deel ’n badkamer met ’n stort.
Die kombuis is goed toegerus met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster en ketel. Die sitarea het ’n TV met DStv en lei na ’n balkon met ’n gasbraai en lieflike see-uitsig. Die eenheid het ongelukkig geen WiFi nie.
Daar is 2 swembaddens in die kompleks, en dit het ook toegang tot die seefront, ’n tennisbaan, mini-gholfbaan, muurbalbaan, gimnasium, pool-tafels, kroeg, gemeenskaplike braai-areas, ’n kuierarea, 24 uur-sekuriteit asook kameras.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Verona Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 121
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Church Street, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink 203 Hermanus Beach Club het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Church Street, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang