+49

205 Les Mouettes

Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 19 Jan 2026 tot 19 Mrt 2026.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 96 B Compensation Road, Ballito, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 190 R2 393 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

205 Les Mouettes is in die hartjie van Ballito geleë wat bekend is vir sy pragtige strande, pragtige rotspoele, getypoele en 'n bedrywige stranddorpie met puik restaurante en winkels. Die woonstel is die perfekte plek vir 'n strandvakansie aan die Noordkus van Durban; dis veilig en naby alles.

Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers en kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer is toegerus met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Daar is plafonwaaiers in al die slaapkamers.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitkamer het gemaklike rusbanke asook 'n TV en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gaste kan ook komplimentêre vesel-Wi-Fi-toegang geniet en is welkom om by hul eie DStv- en Netflix-rekeninge aan te meld. Die leefarea loop uit op die balkon met pragtige see-, tuin- en strand-uitsigte. Daar is lieflike braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf. Gaste word veilige, onderdakparkeerplek op die perseel aangebied.

Ballito is net 45 km vanaf Durban en 15 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe. Dit spog met fantastiese swemstrande, prettige getypoele en 'n verskeidenheid uitstekende restaurante, inkopies en lewendige naglewe, wat dit stewig vestig as een van KwaZulu-Natal se topbestemmings.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Gideon N
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker om op die strand te stap. Heerlik op die strand!
Okt 2025
Andile M
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing experience. Great experience, peaceful. Apartment is warm and loving. Sea breeze is breathtaking. Literally you feel like ownin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Mona B
5.0
Amazing. The best views, amazing stay, best of the best.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Magdelena M
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike, netjies, net WiFi nie goed nie. TV verloor heeltyd sein. Ja, sal dit vir seker aanbeveel. Heerlik, netjiese woonstel. WiFi nie baie goed nie...
Sien meer
Jun 2025
Kenalemang M
Gesin met tieners
5.0
Fantastic, refreshing and majestic views and experience. I enjoyed the stay and my family did too. Fantastic location, endless refreshi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 248

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 96 B Compensation Road, Ballito, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 205 Les Mouettes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 190
R 3 190 R 2 393
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 190
R 3 190 R 2 393
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 190
R 3 190 R 2 393
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 96 B Compensation Road, Ballito, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6eafc40e4ed3deceb57dbdb81ae5101ace03ce95832e0269f7080bee1722e00b0d43e882805d0cbe76808a07aade532e02f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 190 nouVanaf R2 393 per nag (plek vir 6) 39 5 1 5 96 B Compensation Road Ballito 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -29.534244752224 31.221996545792

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang