+44
Selfsorg in Yzerfontein

21 Flamingo House

10 gaste

5 slaapkamers

6 beddens

4 badkamers

25% AF!
Winteraanbod
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 7 Mei 2026 tot 31 Jul 2026.
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 21 Flamingo Avenue, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

21 Flamingo House, 'n uur se ry vanaf Kaapstad, is 'n pragtige vakansiehuis in Yzerfontein en ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende, aangesien dit binne loopafstand van die strand is.

Hierdie dubbelverdiepinghuis kan tot 10 gaste in totaal akkommodeer en bestaan uit 5 slaapkamers en 4 badkamers, asook 'n gastetoilet. Die ruim hoofslaapkamer bo is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n oopplan-en suite-badkamer met 'n stort, bad, dubbelwasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is nog 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed bevat en 'n volledige gesinsbadkamer deel. Die vyfde slaapkamer is ingerig met 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die hoofleefarea bo beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, eetarea met sitplek vir 8 mense, 'n sitkamer met 'n slim-TV met Netflix en DStv Now, sowel as 'n kroegarea met 'n ingeboude braai. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware, asook 'n skottelgoedwasser in die aparte opwaskamer. Toegang tot gratis WiFi is regdeur die huis beskikbaar.

Daar is nog 'n kombuisie en 'n sitkamer onder met 'n TV, asook 'n vermaaklikheidsarea met 'n pizza-oond. Hierdie kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond en 'n koffiemasjien. Die balkon op die boonste vlak bied pragtige see-uitsigte, sowel as 'n buite-eetkamertafel, 'n ingeboude braai en 'n jacuzzi.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Warmbad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Yzerfontein Geverifieer

Eiendomme 50

Resensies 411

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 21 Flamingo Avenue, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink 21 Flamingo House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 935
25 % AF
R 5 935 R 4 452
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R5 935
25 % AF
R 5 935 R 4 452
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R5 935
25 % AF
R 5 935 R 4 452
per nag (plek vir 10)
Bespreek

21 Flamingo Avenue, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8743e8534bbe1c91d410e4138092cb78528a29ee1954b9b0af35a09a0ac53371a35abccead4e3934f53004dd42c88e39d98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 935 nouVanaf R4 451 per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 21 Flamingo Avenue Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.344016 18.1633806
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang