Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

21 on Bakoond

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Esbeth V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Pragtige, luukse see-uitsig-woonstel sonder beurtkrag! Die woonstel is ruim en smaakvol ingerig met alles wat mens nodig het. Dit het 'n pragtige uitsig en is stapafstand vanaf die see. Die woonstel word nie geraak deur beurtkrag nie. Edith het ons baie hartlik ontvang en verduidelik waar alles in Yzerfontein is. Al was die weer sleg, het ons heerlik gekuier en gerus. Ons kan dit aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Edith
21 on Bakoond
Liewe Esbeth Dankie vir jul resensie. Waardeer jul bydrae. Jul is uitstekende gaste. Mooi loop.

Gerald P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Good wedding anniversary celebration! Superb for the two of us but unsuitable for younger people; maybe that should be mentioned on the flyer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerida M
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Ek het heerlik gekuier en gebly. Gerieflike, netjiese, veilige verblyf en omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Edith
21 on Bakoond
Dear Gerida, thank you for staying with us. You are a super guest.

Marietjie N
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Fantastiese verblyfplekkie. Ongelooflike gawe eienaars. Kan nie 'n fout maak om daar te bly vir 'n wegbreek nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Edith
21 on Bakoond
Dankie Marietjie, vir jul gawe resensie. Dit word baie waardeer. Jul is puik gaste soos gewoonlik. Dankie.

Jolandie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

One of the best places I have ever stayed at. What a beautiful place to stay. The unit is equipped with everything one needs to be absolutely comfortable while on holiday. Edith's information on the area made our stay in Yzerfontein even better as we experienced things we never would have known about.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Edith
21 on Bakoond
Dear Jolandie, Thank you for staying with us at 21 on Bakoond. It was super meeting you and thank you for being super guests. Hope to see you soon again.

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Netjiese verblyf met mooi uitsig, baie goed toegerus, alles van goeie gehalte en in goeie toestand. Die woonstel is smaakvol gemeubileer, baie netjies en baie skoon. Die bed is uitstekend, een van daardie waar jy reeds die eerste nag lekker slaap. Die stort is vinnig warm en lewer 'n lekker stroom water. Die kombuis is goed toegerus en die potte en panne is in 'n baie goeie toestand. Edith ontvang jou vriendelik en is baie behulpsaam met haar raad oor eetplekke op die dorp. Daar is ook 'n goeie verskeidenheid leesboeke vir as jy jou boek by die huis vergeet het. Die foto's wys nie die mikrogolfoond nie, maar ook dit is, soos die gasstoof/oond in uitstekende toestand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Edith
21 on Bakoond
Dear Pieter, Thank you for staying with us in Yzerfontein. Thank you for your kind review and for being super guests. Hope to see you again.

Tony F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Rus vir die siel. Edith het ons hartlik verwelkom. Klein bederfies met aankoms. Ligging en netheid is regtig goed. Sal beslis weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Edith
21 on Bakoond
Dankie Tony en Charmaine dat Jul by 21 on Bakoond tuis gegaan het. Dit was lekker om Jul hier te kon he. Edith

Maryna G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Kwaliteit verblyf. Baie vriendelike ontvangs. Edith het aan ons baie inligting gegee wat ons tyd daar vergemaklik het. Baie dankie vir die ekstra bederfies en netjies blyplek. Ons het heerlik gebly en sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Edith
21 on Bakoond
Baie dankie, Maryna, dat Jul 21 on Bakoond gekies het om te rus. Jul was uitstekende gaste. Hoop om Jul weer te sien. Mooi bly.

Gerhard M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Baie vriendelike en behulpsame eienaars. Akkommodasie baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bridget K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Beveel dit beslis aan. Home away from home! Die foto's op die webblad weerspieël die werkilikheid. Nuwe, moderne, baie netjiese eenheid. Het Edith se gasvryheid baie waardeer. Home away from home! Beveel dit beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Edith Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakoondweg 21, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeff0fa69541ff953ab5dd8ecdf454e23abfbc94c63eb8b0dc18d4d195429496aa74061bc61e9eee1eb6f132c49110dbf7421?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 21 Bakoond Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.365355777967 18.165354430676

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang