217 Eden on the Bay - 1 Bedroom
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Otto Du Plesis Drive, Eden on the Bay, Blouberg, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
217 Eden on the Bay - 1 Slaapkamer is 'n moderne woonstel in die gewilde Eden on the Bay-kompleks in Bloubergstrand. Die woonstel is net 'n kort entjie van die ongerepte Big Bay-strand af, bekend vir sy panoramiese uitsigte oor Tafelberg.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die badkamer 'n stort, toilet en wasbak het. 'n Bababedjie kan op versoek voorsien word. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n gemaklike sitarea met 'n TV met Netflix, sowel as 'n eetkamertafel in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, tweeplaatstoof, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Bykomende geriewe sluit gratis WiFi in.
Gaste kan ontspan op die privaat balkon, wat gemeubileer is met buitesitplek en uitsig oor die omliggende area het. Die Eden on the Bay-kompleks is naby restaurante, kafees en winkels langs die strand geleë, met maklike toegang tot aktiwiteite soos vlieërbranderry en lang strandwandelings.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Beach House Geverifieer
Eiendomme 53
Resensies 93
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Otto Du Plesis Drive, Eden on the Bay, Blouberg, 7441, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Otto Du Plesis Drive, Eden on the Bay, Blouberg, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang