22 Monk’s View
4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 22 Monk’s View, 3 Gibb Street, Plettenbergbay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
22 Monk’s View bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Plettenbergbaai, Wes-Kaap – ideaal vir 'n klein gesinswegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir vier gaste en bestaan uit een slaapkamer en een badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, en 'n ekstra dubbelslaapbank is beskikbaar vir ekstra slaapplek. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien ook beskikbaar. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n TV, asook gratis WiFi.
Ontspan op die ruim balkon, ideaal vir skemerkelkies of oggendkoffie. Die strand en strandmeer is binne loopafstand van die woonstel.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 22 Monk’s View, 3 Gibb Street, Plettenbergbay, 6600, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 Monk’s View, 3 Gibb Street, Plettenbergbay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang