22 Takbok - Home Sweet Home
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Takbok Street, Denneoord, George, 6530, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
22 Takbok – Home Sweet Home is geleë in George, 'n bekoorlike stad langs die bekende Tuinroete in die Wes-Kaap. Dit is die ideale plek vir 2 paartjies of 'n klein gesin wat op soek is na gemaklike en gerieflike verblyf.
Die huis bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer, met slaapplek vir 4 gaste. Beide slaapkamers is gemeubileer met dubbelbeddens, en die badkamer het 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV, terwyl die kombuis 'n ontbyttoonbank insluit en volledig toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier en mikrogolfoond.
Gaste kan buitelug-etes op die oordekte patio geniet en toegang hê tot braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering. Die eiendom is gerieflik geleë naby die middestad, met maklike toegang tot restaurante, sportstadions, hospitale, en is net 'n kort rit vanaf die lughawe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Esme Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 23
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 22 Takbok Street, Denneoord, George, 6530, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Takbok Street, Denneoord, George, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang