2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Hang Ten Drive, 221 Eden on the Bay, Big Bay, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
221 Eden On The Bay is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Big Bay. Hierdie woonstel is bo die bekende Eden on the Bay-leefstylsentrum en gaste sal direkte toegang hê tot 'n verskeidenheid restaurante, klerewinkels en kunswinkels.
Hierdie knus woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne, beddegoed, bad- en swemhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n stylvolle kombuis wat met 'n elektriese stoof, oond, mikrogolf, yksas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Daar is ook 'n wasser-droër. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met 'n dubbelslaapbank.
Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die kompleks is stapafstand vanaf die see en die gimnasium wat buite is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Una Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 59
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Hang Ten Drive, 221 Eden on the Bay, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 221 Eden On The Bay het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Hang Ten Drive, 221 Eden on the Bay, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang