224 Docklands
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 70 Prestwich Street, De Waterkant, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R1 807 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
224 Docklands is 'n luukse woonstel in die moderne voorstad De Waterkant, ideaal vir 2 gaste wat op soek is na 'n stylvolle en gemaklike verblyf.
Die woonstel is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die oopplan-leefarea bied 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV. Hoëspoed-Wi-Fi en rugsteunkrag verseker ononderbroke konnektiwiteit.
Gaste kan toegang geniet tot die dakswembad en braai-area, wat spog met asemrowende uitsigte oor Tafelberg en die Atlantiese Oseaan. Met 24/7-ontvangs en veilige kelderparkering bied hierdie woonstel 'n naatlose ervaring in een van Kaapstad se mees gesogte bestemmings.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Tenacious Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 19
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 70 Prestwich Street, De Waterkant, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 70 Prestwich Street, De Waterkant, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang