2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 23 Adderley Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
23 On Adderley is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Robertson. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gerieflike verblyf.
Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek. Daar is 'n TV in die slaapkamer en gratis WiFi is beskikbaar.
Verder is daar 'n onderdakstoep met meubels. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en verskeie wynplase.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Charmain Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 76
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 23 Adderley Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink 23 On Adderley het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
23 Adderley Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang