6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Unit 23 Setai Beach Estate, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
23 Setai Beach Estate, Zimbali ZKY1 bied selfsorgverblyf in 'n dupleks-eenheid in 'n kompleks op die veilige Zimbali Kuslandgoed. Gaste kan van al die oord se geriewe en besienswaardighede gebruikmaak.
Die eenheid het lugversorging en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n oopplan-en-suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en deel die tweede badkamer.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, en ander toebehore toegerus. Daar is ook 'n ontbyttoonbank. Die eetarea langsaan het 'n etenstafel vir 6. Die sitarea het banke en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi word voorsien.
Die landgoed spog met swembaddens, 'n 18 putjie-gholfbaan, 'n spa, tennisbane, muurbalbane en 'n privaat strand met verskeie sportgeleenthede wat vooraf gereël kan word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Dillon Geverifieer
Eiendomme 71
Resensies 249
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Unit 23 Setai Beach Estate, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 23 Setai Beach Estate, Zimbali ZKY1 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Unit 23 Setai Beach Estate, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang