238 The Sandown
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 College Avenue, Milnerton Rural, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
238 The Sandown is 'n selfsorgwoonstel op 'n veilige landgoed in Milnerton. Dit is ideaal vir 'n enkelreisiger of paartjie.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea het sitplek, 'n TV en kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot die gedeelde geriewe soos die spa, gimnasium, restaurant en swembad. Die landgoed het 24 uur-sekuriteit.
Die verblyf is naby winkels en restaurante. Blouberg se strand is naby en gaste kan daar stap, sweefski en die uitsigte inneem.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet met bidet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 2 College Avenue, Milnerton Rural, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 College Avenue, Milnerton Rural, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang