+28

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Stephanie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Vrek lekker! Baie netjies, ongelooflik lekker gebly. Ek sou net sê die braai in die braai kamer se trek was nie te lekker nie, en baie van die rook het in die huis ingetrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezle
24 on Rocherpan
Stephanie, baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit baie! Ons is so bly om te hoor dat julle die huis netjies gevind het. 'Vrek lekker' is presies wat ons wil hoor! Dit was 'n absolute plesier om julle as gaste te hê en ons waardeer dit opreg dat julle die huis so mooi netjies agtergelaat het. As die wind van die verkeerde kant af waai, sukkel ons soms so bietjie met die braai se trek, maar ons is reeds besig met 'n plan om dit reg te stel sodat die rook nie weer 'n probleem is nie. Ons kan nie wag om julle weer hier te verwelkom nie!

Lydia L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Geseënd! Ons het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezle
24 on Rocherpan
Beste Lydia en gesin. Baie dankie vir julle terugvoer. Ons is bly julle het lekker gekuier by 24 on Rocherpan. Dit was 'n groot voorreg om julle hier te verwelkom, en ons is dankbaar dat julle tyd by ons so geseënd was. Ons hoop om julle gou weer in Dwarskersbos te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Liezle Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 109

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 2 890
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 890
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 890
per nag (plek vir 4)
Bespreek

24 Rocherpan Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b2af85277d40e7fb5c359bb2e85b1d652506679c9ad3237c4008c007077934de614e4b14823394438b10200065d0486a0b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 890 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 24 Rocherpan Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.682166730719 18.244127410976
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang