2401 The Rubik
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 17 Loop Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
2401 The Rubik is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Kaapstad se middestad, en bied 'n asemrowende wegbreek met uitsigte.
Dié woonstel met lugversorging het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, koffiemasjien, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien. Gaste kan maaltye by die etenstafel met sitplek vir 4 geniet of op die rusbank in die sitkamer ontspan. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met sitplek, waar gaste asemrowende uitsigte op Tafelberg, Leeukop, en uitsigte oor die stad na die historiese Robbeneiland kan geniet. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad op die dak en veilige parkeerplek binne die gebou.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Dwell Property Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 58
Resensies 31
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 17 Loop Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Loop Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang