- 9 gaste
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 245 Main Road, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
245 Main Road bied selfsorgverblyf op die gasheer se eiendom en is geleë in die kusdorpie Kleinmond. Die eiendom is die ideale basis vanwaar die area se vele besienswaardighede verken kan word, insluitend botaniese tuine, visvang- en walviskykplekke, seisoenale kreefvisvang, bier- en wynproeplase, om maar 'n paar te noem.
Verblyf by 245 Main Road bestaan uit 3 eenhede, wat elk 2 volwassenes en 1 kind of 3 volwassenes kan akkommodeer. Hierdie eenhede is oopplan-leefareas en is gemeubileer met 'n dubbelbed en 1 enkelbed. Albei het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daarbenewens bevat een eenheid 'n TV vir mediavermaak, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Mikrogolfoond, eetgerei en gereedskap is ook beskikbaar.
Die eiendom bied gratis WiFi-internettoegang, veilige parkering en 'n pendeldiens beskikbaar (ekstra koste) na die meeste plekke en besienswaardighede in die omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Giesela Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 245 Main Road, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Gaste dink 245 Main Road het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
245 Main Road, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Sien kaart- 9 gaste
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang