4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Corner of Otto du Plessis Drive and Sir David Baird Drive, Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
257 Eden on The Bay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in die Eden on the Bay-kompleks. Die kompleks is net 130 m van die strand af.
Die woonstel is op die boonste verdieping en bied 'n gedeeltelike see-uitsig. Dit het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en 'n -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is bad- en stortgeriewe.
Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus en daar is 'n TV in die sitarea. Die woonstel het ook gratis WiFi. Die oopplan-leefarea bied toegang tot 'n balkon met buitemeubels en is die ideale plek om te ontspan en die uitsig te geniet.
Eden on the Bay het verskeie winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Beach House Geverifieer
Eiendomme 53
Resensies 93
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Corner of Otto du Plessis Drive and Sir David Baird Drive, Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 257 Eden on The Bay het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Corner of Otto du Plessis Drive and Sir David Baird Drive, Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang