26 on Adderley

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Nickayla M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie lekker gekuier. > “Baie lekker plek! Netjies, gemaklik en baie vriendelike mense. Sal beslis weer kom!”.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudeen K
1 nag
5.0
Nov 2025

Skoon, netjies en veilig. Baie goeie waarde vir geld. Ek het 'n laaste minuut basiese verblyfopsie gesoek en dit het aan my behoefte voldoen. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaux M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Gerieflik. Dit was perfek vir een nag se oorbly met al die geriewe wat nodig was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmain
26 on Adderley
Baie dankie vir jul kuier en die pragtige resensie!

Danie B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Gemaklik, skoon en netjies. Heerlik en lekker. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmain
26 on Adderley
Baie dankie vir die resensie en kuier!

Beyondche G
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Heerlik. Baie goeie plek, alles is netjies. Charmain is baie vriendelik en gaan uit haar pad vir gaste. Sal weer en weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmain
26 on Adderley
Waardeer die boodskap, kom kuier gerus weer!

Maureen V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Die verblyf was op standaard, behalwe vir die tekort t.o.v. die eetgerei. Die enigste probleem was dat daar net eetgerei (koppies, borde ens.) was vir 4 persone, terwyl ons 6 persone was wat oornag het. Verder het ons heerlik gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmain
26 on Adderley
Dankie, Maureen. Ons het die eetgerei uitgesorteer en als sal reg wees wanneer julle weer kom. Dankie vir die resensie.

Tharina L
1 nag
5.0
Jun 2025

Skoon en netjies met vriendelike ontvangs. Baie dankie vir vriendelike diens! Die opgradering van ons blyplek was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herschill B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Goed, rustig. Verblyf was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Vinnige oorslaap saam met vriende. Alles is skoon en netjies en werk. Vriendelike gasvrou. Ons sal weer hier oorslaap wanneer ons in die Robertson-omgewing is! Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Charmain Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 75

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Adderley Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e5b42285a55f5a8fef3e94e1e694a21db7532030dcd54d09b1f921ae6e8aeb7a9d34fe541de9d3ef4884e71f27badb57670?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 26 Adderley Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -33.806024359225 19.88114686143

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang