Pick your preferred language

English

Afrikaans

+19

6 gaste

3 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Corner of Versveld Street and Rees Street, Unit 2, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Rees Cottage is 'n selfsorghuis met 'n privaat ingang in Yzerfontein. Hierdie eenheid is die ideale verblyf vir 'n groep vriende of 'n gesin wat verblyf naby die strand soek.

Die huis bied slaapplek vir tot 4 volwassenes en 2 kinders in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer is ingerig met 'n stapelbed vir kinders. Die gedeelde badkamer is ingerig met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis, sitkamer en eetkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eetkamertafel. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Die kombuis maak oop na 'n oordekte patio met buitemeubels, 'n ingeboude braai en 'n houtvuur-warmbad. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkering op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en die strand.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Russel M
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker! We had a lovely stay at Rees Cottage. The space was spacious and comfortable, perfect even for an additional couple. Our hosts ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Marlese T
5.0
Ons is vriendelik ontvang en het heerlik gebly. Pragtig netjies en skoon. Vriendelik ontvang met alles wat nodig is.
Nov 2024
Edroy B
Gesin met klein kinders
5.0
Baie baie lekker. Die diens, gasvryheid en vriendelikheid wat ons ontvang het was meer as 5 ster.
Mrt 2024
Doron D
Gesin met klein kinders
4.8
Great stay, we've booked again for a few months' time. We really enjoyed our stay. The kids loved the double bunk and the parents loved...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Paul S
Gesin met klein kinders
4.6
Pleasant stay in Ysterfontein. Pleasant stay in Ysterfontein. Jaco was very helpful. The cottage is simple; it just needs a dishwasher,...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Corner of Versveld Street and Rees Street, Unit 2, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rees Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Corner of Versveld Street and Rees Street, Unit 2, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0cef618033449e622e3c719d1e75a92b7c3e487ac9f666a1dc5feb66c90133b1d3fff5362f2a5948a78c1553f14633e1bfa5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 Corner of Versveld Street and Rees Street Unit 2 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.352407890769 18.150686385914
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang