27 Helene Steyn
12 gaste
4 slaapkamers
6 beds
4 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 27 Helene Steyn Street, Still Bay, 6674, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
27 Helene Steyn bied luukse selfsorgverblyf met 'n asemrowende see-uitsig in die kusdorp Stilbaai. Dit spog met direkte strandtoegang en is naby trekpleisters.
Hierdie huis bied slaapplek aan 8 volwassenes en 4 kinders. Dit beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Twee slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met bad- of stortgeriewe. Die derde en vierde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed met 'n stapelbed of slaapbank vir kinders. Beide kamers het en suite-badkamers met storte.
Die oopplan-leefarea word met trappe bereik en het 'n kombuis, sitarea en eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof en mikrogolf toegerus. Daar is 'n graniettoonbank met stoele en 'n etenstafel met sitplek vir 12 gaste. Die sitarea het 'n ingeboude braai-area, oorgenoeg sitplek en 'n TV met satelliet-kanale. Die leefarea lei na die balkon met 'n eet- en sitarea en 'n uitsig oor die see.
Veilige parkeerplek op die perseel en 'n alarmstelsel is beskikbaar.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Jason Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 27 Helene Steyn Street, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
27 Helene Steyn Street, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang