- 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - 278 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
278 On Main bied luukse verblyf in die hartjie van die pragtige Vrystaatse dorpie Clarens.
Verblyf word in 7 slaapkamers gebied. Elke slaapkamer het sy eie en suite-badkamer met óf 'n stort, 'n bad, óf beide 'n bad en 'n stort.
Alle linne is gemaak van 100% katoen perkall. Elke bed het 'n elektriese kombers en verwarmers word in elke kamer voorsien. Geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n TV in.
Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, visvang en fietsry in.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sue Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 67
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 278 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink 278 on Main het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
278 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat
Sien kaart- 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang