Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

278 on Main

  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat 278, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

278 on Main bied vir jou luukse akkommodasie in die pragtige dorpie Clarens, wat in die hartjie van die oos Vrystaat geleë is.

Daar is 8 dubbelslaapkamers met en suite-badkamers met 'n bad en 'n stort en daar is 'n tweeslaapkamereenheid. Al die linne is 100% katoenperkal, die beddens het elektriese komberse en daar is verwarmers in die kamers. Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe en TV's.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 65 resensies vir 278 on Main
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 278, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink 278 on Main het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat 278, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6cef5c50051dacd78cabf4ebb244b51cc4dc715946a9918e8ea9dcf04f0e4b68b0870f1c277ebdcf13d72463a8f4b6603ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 278 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -28.516104494181 28.419678211212
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem