Sunnyside Beach House
8 gaste
5 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 28 Stadler Road, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
On The Rocks Beach House bied ware see-genot. Hierdie bekoorlike selfsorghuis is slegs 25 meter van die waterkant af op die wêreldbekende Bloubergstrand geleë en spog met ononderbroke uitsigte oor die baai na Tafelberg.
Hierdie huis bied slaapplek vir 8 gaste en bestaan uit 5 slaapkamers en 2.5 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte bed, terwyl die derde slaapkamer 1 enkelbed het. Die vierde en vyfde slaapkamers het onderskeidelik 2 enkelbeddens en 1 enkelbed. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Gaste betree 'n ruim oopplan-leefarea met 'n volledig toegeruste kombuis, eetarea en sitkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Dit strek tot by die sitkamer wat gemeubileer is met gemaklike sitplek en 'n knus kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar. Die tweede sitkamer het gemaklike sitplek met 'n TV.
Verder spog die huis met 'n studeerkamer, 'n lieflike tuin, braaigeriewe en 'n toesluitmotorhuis vir 2 voertuie.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Beach House Geverifieer
Eiendomme 53
Resensies 93
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 28 Stadler Road, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
28 Stadler Road, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang