Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2805 Pearl Sky

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie strand- en swemhanddoeke saambring.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 word gehef.
Tydens die lae en mid-seisoen is 'n minimum-verblyftydperk van 5 nagte van toepassing. Tydens die spitsseisoen is 'n minimum-verblyftydperk van 7 nagte van toepassing.
Die eenheid word van Maandag tot Vrydag skoongemaak, behalwe op openbare vakansiedae.
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Geen studente en matriek- of rage-besprekings word toegelaat nie.
Persone onder 25 kan nie bespreek nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 6, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4a85e9829a0cfd7b881db8275413ff4d061629551d17afb9363ac7c1b7098e615042d29744c59edbf9db1061a167199daf3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 6 Lagoon Drive Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.725291235014 31.087065113614
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem