8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 295 on Ingwenya, Dullstroom, 1110, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
295 on Ingwenya is in 'n groot tuin in Dullstroom geleë en is 'n lieflike selfsorghuis vir tot 8 mense, binne 1 km van verskeie winkels en restaurante af.
Dié ruim huis beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n groot oopplan-kombuis en -sitarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die en suite-badkamer word gedeel met die tweede slaapkamer wat met 2 enkelbeddens toegerus is. Aan die ander kant van die huis is die derde slaapkamer ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die vierde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort.
Die kombuis het 'n eetarea en is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, asook eetgerei en breekware. Die sitkamer bied 'n knus kaggel en sitarea, en gaste kan ook ontspan in 'n tweede sitarea met 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die leefarea maak oop op die onderdakstoep met 'n etenstafel en kyk uit oor die tuin. Braaigeriewe, 'n groentetuin, asook onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tebo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 295 on Ingwenya, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink 295 on Ingwenya het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
295 on Ingwenya, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang