Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

295 on Ingwenya

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ingwenya 295, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 300 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

295 on Ingwenya is 'n lieflike selfsorghuis in 'n groot tuin in Dullstroom. Dit bied slaapplek aan 8 gaste. Hierdie huis is 1 km vanaf verskeie winkels en restaurante.

Dié ruim huis beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n groot oopplan-kombuis en 'n -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die en suite-badkamer word gedeel met die gaste in die tweede slaapkamer, wat 2 enkelbeddens het. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en dit is aan die ander kant van die huis. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en die gaste in hierdie slaapkamer maak van 'n aparte badkamer met 'n stort gebruik.

Die kombuis het 'n eetarea en is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, 'n yskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n kaggel en sitplek. Daar is ook 'n tweede sitarea wat 'n TV met sekere DStv-kanale het.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n uitsig oor die tuin. Daar is braaigeriewe, 'n groentetuin en onderdakparkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by 295 on Ingwenya sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir 295 on Ingwenya
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Ingwenya 295, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink 295 on Ingwenya het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ingwenya 295, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10f9a9ed0d46cfea51b218184d804ead677fe9de47fd754b187b73225314e23a603f4b4d2dc420278cdafea7184d06b53135?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 300 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 295 on Ingwenya Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.414408446999 30.105590836346