- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Katy Avenue, Highway Gardens, Edenvale, 1609, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
3 Brothers B&B is in 'n stil woonbuurt in Edenvale geleë. Die akkommodasie is naby aan hoofweë, winkelsentrums en besighede en dis net 7 kilometer van die O R Tambo Internasionale Lughawe af.
3 Brothers B&B bied 9 ruim kamers wat individueel ingerig is. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer, 'n TV met sekere hotelpakket-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ook gebruik van die lapa en die swembad geniet. Ons maak ook voorsiening vir kleiner groepe, funksies en klein, intieme troues.
3 Brothers is sowat 1 km van 'n hele rits restaurante en winkels af. Dit is die ideale akkommodasie vir groepe, vriende en besigheidsreisigers.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Maggie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 4 Katy Avenue, Highway Gardens, Edenvale, 1609, Gauteng
- Gaste dink 3 Brothers B&B het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Katy Avenue, Highway Gardens, Edenvale, 1609, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang