+40
Selfsorg in Kampsbaai

3 Elements Camps Bay Luxury Villa

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R20000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook is nie binne die villa toegelaat nie, maar wel in aangewese buite-areas. Die eiendom is nie kinderveilig nie en is moontlik nie geskik vir kinders onder 10 jaar oud nie. Die villa is geskik vir gesinne en groepe wat 'n rustige verblyf aan die see soek. Partytjies of geleenthede word nie toegelaat nie. Huishouding is beskikbaar van Maandag tot Saterdag, uitgesluit Sondae en openbare vakansiedae. Bykomende skoonmaak kan op versoek gereël word.
Die eiendom is toegerus met 'n rugsteunkragstelsel wat die ligte, WiFi en vermaakstelsels aan die gang hou tydens beurtkrag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 15 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 15 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 15 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

16 Oudekraal Road, Camps Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc70fb0c3f23f9a981aabd481325f9c124a14298aa9d948380bb8b4d5e36fba666b6090117f2726e46439bac5485f690965a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R15 000 per nag (plek vir 8) 16 Oudekraal Road Camps Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.966555938591 18.380514325656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang