+57

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Vollie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Good overnight stay, thanks. Bed and pillows very hard; everything else was good. Breakfast very nice, location safe and close to restaurants and shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
3 Lavenders
Baie dankie vir die resensie. Julle is altyd welkom om weer te kom. Jammer vir die harde kussings, dit is nuwe kussings, daarom het ek dit saam met sagte kussings op die bed gesit. Ek het nie besef dat die matras hard is nie, sal definitief daarna kyk.

Soretha M
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Heerlik. Baie lekker gebly. Aangenaam en netjies. Sal dit kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
3 Lavenders
Baie dankie, julle is altyd welkom.

Sybil J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Baie lekker gebly en sal weer van hulle gebruikmaak. Ek en my seun het daar vir twee nagte gebly. 3 Lavenders het alles wat jy nodig het. Anita was vreeslik vriendelik en het vinnig laat tuis voel. Sal 3 Lavenders enige tyd voorstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
3 Lavenders
Baie dankie, julle is enige tyd weer welkom.

Daleen R
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Gerieflik. Was vriendelik ontvang, kamer was skoon en netjies. Baie dankie, vir die heerlike ontspanne atmosfeer. Was lekker om die gerief van 'n bad met 'n handstort te gebruik i.p.v. 'n stort. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
3 Lavenders
Baie dankie. Julle is altyd welkom as julle weer deur Bloemfontein moet ry. Lekker dag vir julle.

Mamphaki M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Feb 2026

My host was very welcoming and friendly. I enjoyed my stay. Comfortable and very quiet as needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jenique V
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Very pleasant. I had an excellent stay. Everything was clean and tidy, and the host and hostess were very warm and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
3 Lavenders
Thank you, Jenique. You are welcome to visit again.

Marie B
1 nag
5.0
Okt 2025

Very comfortable. A very warm welcome from the owners. Clean and very comfortable. Close to a small shopping mall for everyday needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
3 Lavenders
Baie dankie, Marie Jy is altyd weer welkom.

Marile B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Rustig en gemaklik. Baie lekker en omgewing rustig en eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
3 Lavenders
Baie dankie, Marile. Jullee is altyd welkom om weer te kom kuier.

Jan Adriaan J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker gebly. Baie netjies, skoon en gerieflik. Omgewing is pragtig en goed geleë. Sal graag weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
3 Lavenders
Baie dankie, Linda. Julle is enige tyd weer welkom.

Marissa D
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Lekker groot gesins-eenheid of vriende wat saam reis. Ons het baie welkom gevoel. Baie netjies en veilige slaapplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
3 Lavenders
Baie dankie Marissa. Julle is baie welkom om weer te kom kuier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

4 Henrietta Grove, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA076523b7d934fc193672a70222fcd23b4941f03d55e34cb09574c30c660c463f86262bdfbc98dfad28229992ddf865e02a80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 4 Henrietta Grove Langenhoven Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.107895910626 26.157597551528
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang