Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (25)
Lodges (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (10)

Resensies van Spitskop

4.4 / 5  
volgens 9 resensies
Lees regte resensies van Spitskop van 9 geverifieerde gaste.
Indien jy Spitskop besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Spitskop.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Spitskop akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Spitskop Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Spitskop Akkommodasie

24 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Universitas Ridge, Spitskop

Janmar is 'n gastehuis in Universitas-rif, 'n veilige en gesellige woonbuurt in Bloemfontein wat gerieflik naby die N1 is. Ons is naby al die geriewe en 10 minute se ry vanaf Mimosa Inkopiesentrum, Loch Logan Waterf...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Universitas, Spitskop

Camelia Gastehuis het ‘n vierster-gradering en is geleë in die woonbuurt Universitasrif, slegs 2,8 kilometer vanaf die N1. Dié gastehuis is naby die Universiteit van die Vrystaat, Grey Kollege, die Appèlhof, Me...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Langenhovenpark, Spitskop

Recato Gastehuis is in Bloemfontein geleë. Die Kaaps-Hollandse gastehuis bied gaste die keuse tussen 2 eenhede wat elkeen slaapplek vir 2 gaste bied. Gaste kan Eenheid 1 of Eenheid 2 bespreek, en elke eenheid het ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langenhovenpark, Spitskop

ParkHill Luxury Accommodation bied bekostigbare, ruim en gerieflike verblyf in 'n rustige atmosfeer. Dit is 3 minute vanaf winkels, restaurante, banke en so meer geleë en is net 10 minute se ry van die stad af. Ve...

Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
Lodge in Spitskop

Monte Christo Country Lodge is in die Bloemfonteinse woonbuurt, Spitskop geleë. Dis maklik bereikbaar via die N1 en N8. Dié lodge het 6 selfsorg-eenhede, 3 gesinseenhede en 14 hotelkamers. Die selfsorg-eenhede h...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Langenhovenpark, Spitskop

Corner Cottage is in Langenhovenpark in Bloemfontein geleë. Dis in 'n 3 km-radius vanaf Pretty Gardens Leefstylsentrum, The Towers Winkelsentrum, LongHorn Steakhouse en Bloemfontein Kliniek. Dié dubbelverdieping-...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langenhovenpark, Spitskop

Stonehill Villa is 'n luukse gastehuis in Langenhoven Park, en bied lieflike kamers wat oor die swembad uitkyk. Dié gastehuis bied 4 kamers met lugversorging en slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Die kamers het elk 'n ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langenhovenpark, Spitskop

Park Living Guesthouse is 'n lieflike gastehuis in Bloemfontein en bied 'n verskeidenheid kamers. Dié gastehuis beskik oor 5 slaapkamers wat elkeen lugversorging, 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed, en 'n en s...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Langenhovenpark, Spitskop

Totius Selfsorg is in die voorstad Langenhovenpark in Bloemfontein geleë. Dié selfsorgwoonstel is op die eienaars se perseel en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en ’n ...

Vanaf
R629
per nag, vir 2 mense
Hotel in Spitskop Small Holdings, Spitskop

Bains Lodge is op 'n stuk grond van 42 hektaar geleë, net 2 km wes van die Bloemfontein-grens. Dié lodge bied basiese en gerieflike verblyf-opsies, banketgeriewe en restaurante wat elkeen se behoefte en sak sal pa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Spitskop akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Bloemfontein blad indien jy na meer Bloemfontein akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]