+56

3 Manhattan on Coral

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 100 Coral Road, 3 Manhattan on Coral, Bloubergstrand, 7436, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

3 Manhattan on Coral is 'n knus selfsorgwoonstel in Bloubergstrand en is ideaal vir 2 gaste wat op soek is na 'n rustige strandwegbreek.

Die woonstel het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien-tuimeldroër, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix, YouTube en DStv waarvoor gaste hul eie aanmeldbesonderhede moet gebruik. WiFi is ook beskikbaar.

Verder is daar 'n privaat balkon met sitplek en 'n braai. Bloubergstrand se skilderagtige omgewing bied asemrowende uitsigte op Tafelberg, pragtige strande en 'n verskeidenheid aktiwiteite, insluitend watersport en eetplekke.

Die verblyf is uitstekend geleë en is ideaal vir paartjies, enkelreisigers of sakereisigers. Die woonstel is net 'n blok vanaf Bloubergstrand se promenade met sy oulike boetieks en gewilde restaurante soos Doodles, Blue Peter, Catch 22, On the Rocks en Blowfish Restaurant.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elsbeth Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 143

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 100 Coral Road, 3 Manhattan on Coral, Bloubergstrand, 7436, Wes-Kaap
  • Gaste dink 3 Manhattan on Coral het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 100 Coral Road, 3 Manhattan on Coral, Bloubergstrand, 7436, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9528a61267cfbdfccfd83c0b9d14260458b8530e47ad62111c47bb9c8fdc01a1e5f15df491bd6d0a698134ca9d0578123cf6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 100 Coral Road 3 Manhattan on Coral 7436 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8089176 18.4700021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang