Selfsorg in Langebaan

3 on Concept

Resensies

1/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
1.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
1.0
Veiligheid
1.0
Debbie G
Lang verblyf
1.0
Des 2025

Is walglik en n shack omstandighede. Dit was die aakligste, vuilste, vieslikste, afgeleefste verblyf! Wie het hierdie eiendom inspekteer???? Dit is nie ’n eiendom wat op die standaard van die webtuiste behoort te wees of in hulle boeke ingesluit moet word nie! So wie hou ek verantwoordelik??? Ek moet nou sterre kies om dit te kan stuur, maar dit is geen ster werd nie!

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Loekie
3 on Concept
Dankie vir jou terugvoer. Ons streef daarna om ons huis teen 'n hoë standaard van netheid voor te berei vir elke aankoms en dit spyt ons dat die eenheid nie aan jou verwagtinge voldoen het nie. Ons het gevind dat daar aansienlike ekstra skoonmaakwerk nodig was na die verblyf met die troeteldiere, wat ons genoop het om ons beleid oor honde te hersien. Ons waardeer die tyd wat jy geneem het om jou ervaring te deel en wens jou 'n voorspoedige 2026 toe.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Loekie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

3 Concept Street, Coutry Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98444cf1c7457b00faa27b070492a52fdf00ccb117a2f0811fb1c7db1d0cfdf56125657df82b05196b9d1b33f01ff879f875?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6) 1 5 1 1 3 Concept Street Coutry Club 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.08786598571 18.040157195653
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang