Indien jy Langebaan besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Langebaan.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Langebaan Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Langebaan accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Langebaan akkommodasie
376 lekke plekke om te bly
Flamingo Park B1 is in 'n veilige kompleks in Langebaan se middedorp, Flamingo Park, en bied gerieflike selfsorgver...
Olive Branch is 'n bekoorlike en knus woonstel met 'n privaat ingang in 'n veilige gholflandgoed in Langebaan. Dit ...
Steenbokkie is in die Oliphantskop Privaat Natuurreservaat in Langebaan. Daar is 2 selfsorgwoonstelle met slaapple...
Lagoonside @ 77 spog met 'n uitstekende ligging, net 80 m vanaf die pragtige strandmeer en het 3 aparte selfsorgeen...
Langebaan Anchor's Down bied selfsorgverblyf in 'n tuinwoonstel op die eienaar se perseel in Langebaan, 'n area wat...
Croeso Guest House is in Langebaan. Dié gastehuis is naby verskeie besienswaardighede in die omgewing. Verblyf bes...
WestBed bied gerieflike oornagverblyf in Langebaan. Die gastehuis is sentraal in die welbekende Langebaan Country C...
BigBay Lagoon Studios bied selfsorgverblyf in Langebaan wat spog met hemelblou water en onoortreflike natuurlike sk...
Wave and Sea is 'n lieflike drieslaapkamer-selfsorghuis in die hartjie van Langebaan net 150 m vanaf die hoofstrand...
Catalina Cottage is 'n romantiese en ruim selfsorghuis wat sentraal geleë is in Langebaan. Dit is stapafstand van d...
Langebaan is net 'n uur se rit van Kaapstad af en word die Juweel van die Weskus genoem. Regdeur die jaar bied die dorp pretbelaaide aktiwiteite vir natuurliefhebbers, avontuurlustiges en mense wat vermaak wil word! Voelkykers kan meer as 300 voelspesies in die Weskus Nasionale Park sien. Hierdie park... Lees meer