+23
Gastehuis in Swellendam

30 Lichtenstein

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • 30 Lichtenstein Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

30 Lichtenstein is in Swellendam en is 'n gastehuis wat in 'n stil woonbuurt met baie bome en plantegroei geleë is.

Verblyf is beskikbaar in 2 gastekamers en 1 selfsorg-eenheid.

Die 2 aparte gastekamers is tussen 2 woonstelle. Elke kamer het 2 enkelbeddens en toegang tot sy eie badkamer wat 'n bad, stort, toilet en wasbak het. Verder is daar 'n ruim leefarea met 'n groot tafel, gemaklike stoele en 'n kaggel waartoe gaste direkte toegang vanaf die kamers het.

Die selfsorg-eenheid is geskik vir 3 gaste en het 'n driekwartbed en 'n dubbelslaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort en die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder is daar 'n tafel met 2 stoele en 'n TV.

Al die eenhede het 'n balkon met 'n uitsig op die Swellendam-berge.

30 Lichtenstein is reg langs Marloth Natuurreservaat wat net 'n paar minute se stap van die eenhede af is.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 107 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Esther V
5.0
Gasvry, super netjies en skoon. Hierdie was een van my beste ondervindings met ’n aanlyn bespreking. Die gastehuis was pynlik netjies en skoon – ek he...
Sien meer
Feb 2026
Jamie D
5.0
Good good good. I loved my stay in Eikenboom . Chocolates, good coffee and a beer await you 10/10.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Elizabeth B
Saam met vriende
5.0
Sal dit aanbeveel vir voornemende reisigers en weer daar tuisgaan! Baie lekker gebly. Gasheer en gasvrou baie vriendelik en gasvry. Wonderlike beddego...
Sien meer
Des 2025
Ronel D
Saam met vriende
5.0
Clean and comfortable overnight stay. Friendly and accommodating hosts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Jochen N
Besigheidsreis
5.0
Great. Lovely couple and perfect stay!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Annelie En Lood Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 107

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 30 Lichtenstein Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink 30 Lichtenstein het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

30 Lichtenstein Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0MDcwMDBmLWZkNDYtNGRiYy1iNjdkLTNlNzJjZmU1ZGU4ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 107 5 1 5 30 Lichtenstein Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -34.013845217362 20.457602441311
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang