Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

30 Lichtenstein

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annelie En Lood Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 71 resensies vir 30 Lichtenstein
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Robert W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert W
Saam met vriende

All my expectations were met, will return if I'm back in Swellendam.

Hosts met us, very hospitable. Rooms were spotlessly clean and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leani B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leani B
Enkelreisiger

Lekker gemaklik.

Wonderlike plekkie met als wat jy mag nodig kry. Eienaars bly is op perseel, wat als gerieflik maak. Goeie ligging, lekker stoep en aangename personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Enoch Ntala R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Enoch Ntala R
Besigheidsreis

A good value for money and a beautiful establishment.

My stay at 30 Lichtenstein was a blessing, very clean, well-furnished establishment with a lot of space. The hosts are very friendly and welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus D
Enkelreisiger

Die gasvryheid was uit die boonste rakke.

Ek het baie lekker gebly. Die eienaars het uit hul pad gegaan om alles so aangenaam moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helene B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene B
Enkelreisiger

Uitstekend.

Antieke meubels in 'n baie groot kamer. Eienaars is baie vriendelik. Goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

30 Lichtenstein se terugvoer

Sal jou graag weer ontvang. Netjies, vriendelik en bedagsaam.

30 Lichtenstein
Sonae C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonae C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry. Gerieflik. Netjies.

Dankbaar dat ons so op die laaste geakkomodeer is, het tuis gevoel en als (ook ekstratjies) gehad wat nodig. Altyd lekker om plunger koffie en beskuit te kry, welkom sweeties yummie. Lekker showerjel. Muskietafweerroom. Attention to detail.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

30 Lichtenstein se terugvoer

Dankie. Waardeer die opmerkings. Sal graag volgende keer langer wou gesels en die omgewing saam met julle wou verken as dit vir julle sou pas.
Annelie en Lodewyk

30 Lichtenstein
Gavin M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was aangename eienaars en baie vriendelik.

Was ons huweliksherdenking en was verras met chocolates en 2 flying fish en 'n miniatuur bottermessie. Die plekkie is ruim gemeng met moderne en antieke kaste. In jare nog nie so baie soorte tee en koffies selfs cappuccino in 'n blyplek gesien nie. Baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

30 Lichtenstein se terugvoer

Annelie is in die wolke omdat jy haar aandag aan besonderhede so waardeer. Geniet die messie en kom kuier gerus weer. Julle was twee super gaste.
Annelie en Lodewyk.

30 Lichtenstein
Lizelle S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Top gehalte.

Vriendelike gasheer en gasvrou. Hulle dink werklik aan alles, fles met gekookte water toe beurtkrag 6am inskop, verwelkomingsgeskenkies, tot muskiete 'muti'. Het egter net 'n goeie bed gemis, maar sal beslis weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

30 Lichtenstein se terugvoer

Dankie. Tog jammer dat jy 'n goeie bed mis. Daar was mos alternatiewe knus bed nog oop. Dit sal help as jy die leemte helder uitwys en ons so help. Groetnis.
Lodewyk en Annelie.

30 Lichtenstein
Hayley D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing accommodation and hosts.

Besides the picturesque accommodation, the hosts were amazing! The thought that went into the little things, like our welcome drink, milk in fridge, water, coffee, tea, face creams, bug sprays, the list goes on, we had an amazing stay for sure!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joe L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut die moeite werd. Heerlik gebly.

Ons was vir 'n troue in Swellendam en het vir 3 nagte in 30 Lichtenstein oorgebly. Ons kamer en die hele plek was pynlik netjies, skoon en pragtig. Die gasvryheid van die gasheer en -vrou was uitstekend. Ons sal enige tyd weer daar wil oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sekkie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sekkie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en gemaklik.

Het drie aande oorgeslaap en lekker ontspan. Uitsig na die berg was ongelooflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik.

Swellendam is 'n pragtige plek wat ons beïndruk het met al die historiese gebeurtenisse wat daar plaasgevind het. Dit is 'n pragtige dorp met uitstaande restaurante en vriendelike diens. Ons verblyf by 30 Lichtenstein was wonderlik. Annalie en Lodewyk is dierbare mense en ons het dadelik tuis gevoel by hulle pragtige gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabé M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verrassende, gasvrye, onoortreflike gasheer en gasvrou met onverbeterlike akkommodasie.

Ons het nie geweet dat daar nog sulke gawe, hulpvaardige en hartlike gastehuis-eienaars bestaan nie. Gewens ons kon langer bly. Pragtige, netjiese akkommodasie. Met die afskeid het ons soos ou vriende gevoel. Hulle loop beslis die ekstra myl vir hul gaste. So baie dankie, Lood en Annelie! Julle is tops. Ons beveel julle met groot vrymoedigheid aan. Dankie vir al ons bederwe!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques F
Besigheidsreis

Goeie waarde.

Goeie waarde vir geld en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

30 Lichtenstein se terugvoer

Groot plesier om die bedagsame en netjiese gas te kon huisves. Sal jou graag weer ontvang.
Lodewyk en Anneli.

30 Lichtenstein
André L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André L
Enkelreisiger

Een lekker, groot bederf.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

30 Lichtenstein se terugvoer

Kan nie anders as om jou met ope arms te ontvang nie.
Annelie en Lodewyk

30 Lichtenstein
Mariana S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, ruim en keurige oornagverblyf.

Die eienaars is baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Ons motor was baie veilig in 'n toesluitmotorhuis. Die eenheid is ruim, lugtig, vars en skoon, en gerieflik ingerig met als wat nodig is vir selfsorg. Die gastehuis is in 'n pragtige, lowerryke deel van Swellendam. Ons sal enige tyd weer daar wil oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salome V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome V
Enkelreisiger

Ek het vir 1 aand hier oorgebly. Die gasvryheid, stilte en mooi uitsig het dit baie spesiaal gemaak.

Ek sal hierdie verblyf definitief aanbeveel en sal in die toekoms weer daar oorbly. Dankie Lood en Annelie vir jul gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Virna G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Virna G
Enkelreisiger

Pragtige woonstel, bedagsame eienaars, veilig, woonstel silwerskoon.

Annellie en Lood doen baie ekstra moeite vir hulle gaste. Woonstel is pragtig. Annellie en Lood het aan alles gedink, so gerieflik, met die wonderlikste uitsig. Ek sal definitief weer gebruikmaak van die blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D
Enkelreisiger

Vriendelikste gasheer en gasvrou, baie dankie dat julle my so tuis laat voel het.

Baie goed ingerigte plek, naby restaurante, lekker staproetes, heerlike skoon verblyf. Absoluut waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

30 Lichtenstein se terugvoer

Louise. Dit was ñ voorreg en plesier om jou te huisves. Dit is baie maklik om ñ gasvrou vir so ñ waarderende en bedagsame gas te wees. Mag ons paaie weer vorentoe kruis.
Annelie en Lodewyk.

30 Lichtenstein
Jason B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleaseant, friendly, and luxurious with great hosts.

It's a shared house. There are other tenants, but don't let that change your mind. it's a beautiful home that's well-maintained. The hosts put a lot of effort into keeping it good-looking. there is a wonderful balcony to relax on and view the mountains. there is a spacious dining room and lounge. The rooms are immaculate and the hosts were very friendly and helpful, even going so far as to phone me one night after dark as he knew I was going hiking and hadn't returned home yet (I stopped at the restaurant in town) just to make sure I wasn't hurt. I had a lovely few nights there and would return if I was in the area again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

30 Lichtenstein se terugvoer

Jason , It was a great pleasure to host such appreciative and considerate nature lovers. This is what makes hosting worth while. Hope to see you again.
Lood and Annelie.

30 Lichtenstein
Cecilia U - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia U

Dit was soos huis. Netjies met vriendelike en gasvrye eienaars.

Ek kan beslis 30 Lichtenstein aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

30 Lichtenstein se terugvoer

Julle verblyf het gevoel soos die kuier deur familie. Julle vriendelikheid en egtheid het ons lewens ryker gemaak. Ons kan maar net hoop dat ons paaie vorentoe weer sal kruis.
Lood en Annelie.

30 Lichtenstein
Janine J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine J
Enkelreisiger

Fantastic.

All the little extras and attention to detail made my stay very comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

30 Lichtenstein se terugvoer

It was a privilege to host Janine. She is a most considerate person and appreciative. Ons hoop dat haar verblyf en wegbreek na Sedgefield net soveel vreugde losgemaak het as haar oorslaap by ons. Ons sal haar met ope arms terug verwelkom.

30 Lichtenstein
Elizabeth O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, welkom, netjies, plantryk, vredevol.

Plant jou voete gerus hier vir 'n nag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie skoon en netjies. Met vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Camine V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Camine V
Saam met vriende

Het net vir 1 nag gebly en is baie spyt dit was nie vir ten minste 3 nie.

Die gaafste en vriendelikste gasheer en -vrou. En baie behulpsaam. Ken hulle omgewing en dorp. Die pragtigste woonstelletjie met 'n heerlike balkon en groot buitedeure. Beslis 'n tweede besoek werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

30 Lichtenstein se terugvoer

Ons was die bevoorregtes omdat jy ons besoek het. Sal jou graag weer met ope arms ontvang.Bedagsame en hartlike gaste is altyd ñ bonus.
Lood en Annelie.

30 Lichtenstein
Aryna E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aryna E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitmuntende gasvryheid.

Stil, wonderlike ligging. Alles wat jou hart begeer. Koffie en buskuit. Veilige parkeerplek en unieke privaatheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

30 Lichtenstein se terugvoer

Wat ñ heerlike verassing. Perfekte en super bedagsame gaste met gister se gemeenskaplike bande. Ons hou die plek oop vir volgende jaar , maar hoop dat daar ook geselstyd sal wees.
Lood en Annelie.

30 Lichtenstein
Annelise K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, netjies.

Ons het baie lekker geslaap! Daar was veilig parkering vir ons voertuig. Annalie was baie vriendelik en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

30 Lichtenstein se terugvoer

Annelise,.
Annelie was beìndruk met die 2 jongmense wat so bedagsaam en vriendelik hier oorgebly het.
Self jammer dat ek julle gemis het.
Lood Spies.

30 Lichtenstein
Daniel D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gasvryheid was baie goed. Lood en Annelie julle was awesome.

Dit is 'n baie mooi plekkie met die mooiste ontvangs. Die kamer is netjies en mooi ingerig. Die rustigheid en uitsig was asemrowend met die reën wat dit nog meer spesiaal laat lyk en voel het. Dankie Lood en Annelie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

30 Lichtenstein se terugvoer

Daniel, dit was ñ voorreg om julle te ontvang met die soetste baba in die land.
Ma en kleinding was saam roerend mooi. Ons ontvang graag weer sulke bedagsame gaste met oop arms.
Lood en Annelie.

30 Lichtenstein
Claire C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire C
Saam met vriende

Highly recommended. Wonderful hosts and a great location.

Thank you for a wonderful stay in Swellendam!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

30 Lichtenstein se terugvoer

Claire,
You were a pair of perfect guests most considerate. It was special to experience your enthusiasm for nature in the Swellendam area. We will welcome you back with open arms.
Lood and Annelie.

30 Lichtenstein
Louis N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en uitstekende diens en baie vriendelike mense.

Ons is baie vriendelik ontvang en het sommer van die staanspoor af tuis gevoel. Ons het lekker gestort en lekker geslaap in 'n baie netjiese en veilige woonstel. Puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

30 Lichtenstein se terugvoer

Louis dit was ñ voorreg om julle te ontvang.Ons sal julle graag weer met ope arms ontvang.
Lodewyk en Annelie.

30 Lichtenstein
Matty B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matty B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

Lood en Annalie is vriendelike mense wat ons dadelik tuis laat voel het. Baie dankie vir die ongewone bederfies wat ons meer as verwelkom het. Etes op die stoep onder die akkerboom was ons gunsteling plek. Veilige parkering in 'n garage. Lood, een versoek, kan daar dalk 'n dubbelbed ingebring word? Sal beslis weer daar gaan bly. Puik akkommodasie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

30 Lichtenstein se terugvoer

Ons neem jou voorstel ter harte. Dankie Louis. Sal volgende keer saam braai.

30 Lichtenstein
Katja A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katja A
Enkelreisiger

Very comfortable and spacious accommodation in a quiet garden setting.

The hosts were lovely and made me feel very welcome. I will certainly stay here again if I am passing through. Many thanks!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

30 Lichtenstein se terugvoer

Katja, jy is 'n bedagsame en entoesiastiese gas wat ons met ope arms weer sou wou ontvang. Ook om jou beter te leer ken. Annelie en Lodewyk.

30 Lichtenstein
Nelis V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf, netjies, skoon en gerieflik. Hoogs aanbeveel.

Gasheer en vrou baie vriendelik, het dadelik tuis gevoel en hulle het goeie inligting verskaf wat Swellendam aan besoekers kan bied, die omgewing, restaurante en plekke om te besoek. Sal definitief dié gasvrye familie in die toekoms weer ondersteun.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

30 Lichtenstein se terugvoer

Nelis en Barbie
Dit was ñ groot lekkerte om julle te kon huisves.Julle is bedagsame mense wat ons laat tuis voel het in ons eie huis.
Sien uit na ñ weerbesoek.
Annelie en Lodewyk.

30 Lichtenstein
Nic P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic P
Saam met eggenoot / lewensmaat

5-star accommodation for 2-star price!

The super friendly and helpful hosts, Annelie and Lood, went out of their way to make us feel comfortable! Felt like we were leaving family when we left.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arrie B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Arrie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf.

Wat 'n wonderlike ervaring. Baie dankie vir soveel meer as wat jy verwag het. Klein dingetjies wat wat groot bederf was. Ons sal altyd weer by julle oorslaap. Hoogs aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

30 Lichtenstein se terugvoer

Dankie. Wat die veiligheid betref, het jy gelaap omring deur 'n ring van veiligheidstrale (beams) met 'n sekuriteitspan wat snel sou optree indien nodig.

30 Lichtenstein
Anneke O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verwagtinge oortref.

Baie praktiese en gerieflike oornag. Uiters netjies en skoon. Sal dit beslis weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
André G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was my huis weg van my huis.

Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Nie heeltemal die gewone selfsorg nie, maar die voordele oorskry die nadele by verre. Veilige parkering in die motorhuis. Pragtige uitsig oor die berge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

30 Lichtenstein se terugvoer

Een groot voorreg om jul te kon ontvang. Dankie vir waarderende bedagsaamheid.
Lood en Annelie

30 Lichtenstein
Johanna N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie spesiaal.

Ons het n hele bo -vertrek vir onsself gehad en eienaars was uiters behulpsaam met alles. Saans het hulle selfs n vuurtjie vir ons aangesteek. Uitsig ook pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evelyn G - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn G
Enkelreisiger

Relaxing and peaceful.

The hosts were very friendly and helpful and the accommodation exceptional. Best shower I have had in a long time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

30 Lichtenstein se terugvoer

Evelyn,
It was a great pleasure to host such an interesting and considerate person.
We would gladly receive you again.
Hope that the shoulder will recover in time.
Lodewyk and Annelie

30 Lichtenstein
Annette C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette C
Besigheidsreis

Vakansie atmosfeer.

Alhoewel dit vir besigheid was, het ons saans na werk soveel plesier gehad. Die gastehuis eienaars het ons so tuis laat voel en ons het nie eers loadshed gevoel nie want die vuurtjie het lekker gebrand en die liggies was altyd gereed! Die geselsies was so lekker dat 2 uur tjoef tjaf om is. Ek beveel beslis hierdie lekker plekkie aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franse C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franse C
Enkelreisiger

Lieflike eienaars. Pragtige ligging.

Waarde vir geld, ek sal graag wil teruggaan om langer op die stoep te sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashley E - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley E
Saam met vriende

Excellent.

All of the above and great hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta L
Enkelreisiger

Vriendelike gasheer en gasvrou en super skoon, netjies en ruim met baie bederfies!

Behalwe dat Annelie en Lood werklik baie gasvry is, was die verblyf van die beste! Alles netjies skoon en ruim met sommer baie ekstra bederfies waarvoor ek nie eers hoef te betaal het nie. Een van hulle was heerlike Swellendam filterkoffie! Absoluut bobaas. Dit was lieflik om elke oggend op die stoep te kon sit en koffie en beskuit geniet en na die manjifieke berg te kyk. Wens ek kon elke oggend daardie bederf geniet. Daar is veilige parkering (in 'n motorhuis) vir my kar gewees en hulle is baie lekker sentraal geleë. Ek gaan vir seker nooit weer iewers anders tuis nie, bekostigbaar en heerlik. Baie dankie vir puik verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya C
Gesin met klein kinders

Fantasies, eienaars is baie vriendelik en bedagsaam. Sal dit beslis aanbeveel.

Dit was 'n lieflike ervaring, die kamers het 'n warm gevoel en dis lekker cosy. Ek het dit baie geniet daar, dis baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oorslaap tydens 'n troue.

Ons gasheer en gasvrou het uit hul pad gegaan om dit vir ons gerieflik te maak. Verder ook baie moeite gedoen om vir ons besienswaardighede te wys. Wat 'n lifelike uitsig oor die tuin en berg! Die kamer is pragtig en dit was heerlik om 'n volledige badkamer te hê. Ons bly vir seker weer daar oor as ons in die omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

30 Lichtenstein se terugvoer

Dit was groot vreugde om julle te kon ontvang amper soos 'n voortydige kersgeskenk!
Julle is bedagsame en innemende mense wat ons graag weer sou ontvang.

Lood

30 Lichtenstein
Annette H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die skoonste, netjieste plek! Vriendelike mense en alles wat 'n mens nodig het.

Swellendam is pragtig en die ligging van 30 Lichtenstein ideaal. Dit is regtig pragtig en die huis is goed ingerig, regtig baie netjies. Ons het heerlik gesels met Lood en Annelie en hulle het uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel en baie goeie diens gebied. Ons sal graag 'n dubbelbed wou hê en dink dit is die enigste ding wat ons negatief kan sê. Ons sal graag weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

30 Lichtenstein se terugvoer

Annette,

Dit was'n groot voorreg om julle te kon ontvang. Sulke waarderende en entoesiastiese mense maak sommer 'n klomp vreugde in ons los.

Hoop ons sien julle weer!
En volgende keer maak ons 'n plan met die dubbelbed.
Waarsku ons net vooraf.

Groetnis
Annelie en Lood.

30 Lichtenstein
Nico V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging. Gasvryheid is tops!

Baie lekker gerus en tuis/welkom gevoel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean-mari T - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-mari T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Dit is 'n pragtige plek met die mooiste uitsig en baie rustig. En vriendelike mense. hulle sal definitief weer van my hoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catherine W - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine W
Enkelreisiger

Perfect location for walking running or cycling, very friendly hosts.

Faultless place to stay, so peaceful and able to run to the trails in a couple of minutes. Very friendly hosts and lots of small luxuries around the room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize V
Saam met vriende

Verwelkomend, gerieflik en gemaklik.

Ons het 'n troue in Swellendam bygewoon en 30 Lichtenstein was die perfekte plek om ons koppe die nag te rus. Warm beddegoed, lekker koffie en 'n pragtige uitsig oor die berge. Ons kuiertjie was kort, maar sal dit verseker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

30 Lichtenstein se terugvoer

Hendrik, julle was vir ons uiters bedagsame gaste wat ons graag weer sal ontvang.
Al was die kuier kort, het ons genoeg van jul egtheid beleef om te hoop dat ons pad weer sal kruis.
Lood en Annelie.

30 Lichtenstein
Shirley J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley J
Enkelreisiger

Great accommodation, in a beautiful part of Swellendam.

Everything was perfect for my stay. All the small details were thought of.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

30 Lichtenstein se terugvoer

Shirley,
It was a privilege to host such a considerate and enthusiastic guest.

30 Lichtenstein
Marissa M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa M
Saam met vriende

Netjies en gerieflik.

Heerlik gebly, baie netjies en skoon. Alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarel B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel B
Enkelreisiger

Gerieflik en gemaklik.

Lekker gekuier en gesels met die vriedelike mense. Ek is gasvry ontvang en ek en Lodewyk het oor alles en nog wat gesels. Sal graag dit weer wil verder neem met 'n volgende besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

30 Lichtenstein se terugvoer

Beste Sarel,

Dit was 'n groot voorreg om jou te kon ontvang. Jou egtheid en ruim lewensuitkyk en besonderse ervaring kom selde in een persoon voor en jou geselskap was verrykend. Ons sien uit na 'n volgende kuier. Jy was boonop 'n uiters bedagsame gas.

Baie dankie en groete,
Lodewyk en Annelie

30 Lichtenstein
Rindie N - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rindie N
Enkelreisiger

Wonderlike, gasvrye hartsmense, heerlik gekuier!

Verblyf is geleë in 'n pragtige, rustige omgewing en Annelie en Lodewyk is geweldig gasvry! Die kamer is smaakvol en ek het heerlik gekuier. Sal dit enige tyd aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nastasia V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nastasia V
Enkelreisiger

Baie tevrede.

Oulike, lekker plekkie met vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Omer Kennis K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Omer Kennis K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nearby to visit Bontebok NP and Marloth Mountains.

We had a nice stay, our hosts were very helpful and friendly. It was a beautiful and clean place to stay. You can get easily to a restaurant, down the road. A good place to visit Bontebok and make a walk to the waterfall.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benjamin P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was thoroughly enjoyable and worth every penny.

The accommodation, situated in a quiet residential area, had the most spectacular views imaginable. The host and hostess were friendly, helpful and very knowledgeable about the whole area and other topics.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anneke M
Enkelreisiger

Asof ek by die huis was.

Oor die algemeen bly ek nie in gastehuise nie, omdat ek soms voel ek maak inbreuk op ander se privaatheid of ek voel hulle maak inbreuk op myne, maar hierdie moes ek my meer as een maal knyp om te besef ek is nie by die huis of by my ouers nie. Die gasvrou is wonderlik. Ek het my eie deel van die huis gehad met 'n yslike sitkamer, stoepdeur na die stoep wat op die pragtige berge kyk, eie badkamer, ketel en elke ding vir koffie. Ek het nooit gevoel ek is in 'n gastehuis nie. Dit was heerlik en ek sal dit vir enige besoeker aanbeveel. Daar was selfs 'n koue bier in die yskas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

30 Lichtenstein se terugvoer

Anneke,
Dit was 'n groot voorreg om jule te kon ontvang. Ons weet dat Suurbraak vorentoe 'n besonderse paartjie gaan bykry. Ons hoop om iewers in die toekoms weer rondom 'n koppie koffie of biertjie te kan gesels.
Groetnis.
Lood en Annelie

30 Lichtenstein
Ferdi K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi K
Saam met vriende

Heerlik, skoon, netjies.

Pragtige uitsig, gasvrye gashere, veiligheid uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

30 Lichtenstein se terugvoer

Ferdi
Dit was heerlik om iets van die entoesiasme van jeugdige bruilofgangers te beleef.
Jy kan trots wees op die bedagsame gedrag van jou dogters wat boonop so mooi soos buide gelyk het.
Lood en Annelie.

30 Lichtenstein
Jenny G - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny G

Uitstekend.

Verblyf was uitstekend. Gasvryheid puik. Regtig 'n plek wat jy sal onthou, maar veral die gashere wat uit hulle pad gegaan het om ons tydtjie daar so aangenaam te maak in die mooie Swellendam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

30 Lichtenstein se terugvoer

Jenny dit is gaste soos julle wat ons beker laat oorloop. Baie dankie!
Lood en Annelie.

30 Lichtenstein
Elma B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het heerlik gebly. Verblyf was pragtig. Eienaars was baie vriendelik, en het uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel. Dit was 'n baie huislike atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

30 Lichtenstein se terugvoer

Elma
Dit was 'n voorreg om julle te kon ontvang. Ons kon dadelik iets van julle egtheid en aardsheid aanvoel. Kom kuier volgende keer langer.
Dit spreek vanself dat ons julle as gaste, sonder enige voorbehoud, kan aanbeveel.
Lood en Annelie.

30 Lichtenstein
Ilse M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse M
Saam met vriende

Ongelooflike ervaring, gasvryheid, netheid, ongelooflike uitsigte op die berge en baie mooi voëlgeluide met aandskemering.

Waarde vir geld met uitstaande gasvryheid en netheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

30 Lichtenstein se terugvoer

Ilse ,Fanie en Jeanine
Dit was 'n heerlike ervaring om julle gesellige en bedagsame mense te kon ontvang.Ek hoop dat ons mekaar vorentoe weer sal sien. Dit was geselskap vanuit die boonste rakke.
Lood Spies

30 Lichtenstein
Anna-marie N - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie N
Saam met vriende

Baie spesiaal!

Annelie en Lood is twee dierbare mense wat uit hul pad uit gaan om mens welkom te laat voel. Ons blyplekkie was skoon, netjies, privaat en ingerig met al die geriewe wat ons benodig het. Daar is 'n pragtige uitsig van die berg vanaf die sitkamer en 'n heerlike kaggel. Ons het ons tydjie daar baie geniet en sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

30 Lichtenstein se terugvoer

Anne-marie en Marissa
Dit was 'n wonderlike ervaring om sulke egte en warmhartige mense te kon ontvang.
Annelie het glad onttrekkingsimptome wat inskop wanneer sy besef dat hierdie sielsgenote, sy waarskynlik nie weer gaan sien nie.
Julle was vir ons waarderende en bedagsame gaste wat ons baie graag weer sou wou ontvang, ook vir 'n vinnige koppie koffie as julle net deurry.
Lood en Annelie


30 Lichtenstein
Gavin R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin R
Saam met vriende

The best we had on our road trip, the owners were so helpful and kind, simply wonderful.

Just so underrated, a whole new world awaits the tourist.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die beste waar ons op ons roetereis gebly het. Die eienaars was baie behulpsaam en gaaf. Net wonderlik!

Net so onderskat, 'n hele nuwe wêreld wag op toeriste!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

30 Lichtenstein se terugvoer

Gavin,
When visitors are so appreciative it is very easy to host them.The opportunity to meet with you will most probably not come our way again and that's a pity!
Warm greetings,
Lood and Annelie

30 Lichtenstein
Dan D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik oornagverblyf.

Lood en Annalie se gasvryheid was die hoogtepunt. Die kamer was goed ingerig, skoon en het voldoen aan ons behoeftes. Lood het ons baie van die omgewing vertel. Die koffie en beskuit was heerlik op 'n koue oggend ná 'n heerlike nagrus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

30 Lichtenstein se terugvoer

Dan
Dit was 'n voorreg om julle te kon huisves.Julle is vriendelike , warmhartige mense en besonder bedagsaam.
Ons kan julle met die grootse vrymoedigheid aanbeveel aan toekomstige gashere.Net jammer dat die saamwees
so kort was.

Groetnis.
Lood en Annelie.

30 Lichtenstein
Koos P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het onmiddellik tuis gevoel en is op die hande gedra!

Luukse verblyf, lekker bederf en waardevolle inligting oor die omgewing en geskiedenis van Swellendam deur ons gasheer, Lood.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barend B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend B
Gesin met tieners

Mooi uitsig oor die berge in 'n pragtige gastehuis.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en eienaars het moeite gedoen vir ons. Hulle is baie gesellige mense.

Die verblyfplek was maklik om te vind. Die kamers was ruim en skoon en deftig. Die eienaars was vriendelike lekker geselskap, maar het tog ons privaatheid respekteer. Toegang was gerieflik en motor was onderdak en veilig. Verblyf was naby museums, kerk en restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

30 Lichtenstein se terugvoer

Wat 'n voorreg was dit nie vir ons om julle te kon ontvang nie! Julle vriendelikheid, egtheid en bedagsaamheid het dit maklik gemaak om as gasheer en -vrou op te tree. Netjiese gaste wat alles perfek agtergelaat het. Maar miskien was die beste die goeie geselskap!
Dankie.
Lood en Annelie.

30 Lichtenstein
Maritza L - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza L
Gesin met klein kinders

Pragtig en gerieflike verblyf!

Alles is kwaliteit, van matrasse tot handdoeke! Vriendelike en interessante eienaars. Baie mooi tuin, balkon, sitkamer en kamers. Ons sal graag weer daar kom oorslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

30 Lichtenstein se terugvoer

Maritza
Dit was vir ons baie aangenaam om sulke gemaklike en bedagsame gaste te kon huisves.
En Isabella was 'n ster!
Lood en Annelie Spies

30 Lichtenstein
Roelof R - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Lichtenstein 30 is uitstekend geleë in 'n rustige deel van Swellendam met 'n pragtige uitsig, naby stap- en bergfietsroetes sowel as die historiese kern van die dorp. Dit is 'n goed versorgde woning met geriewe van hoogstaande gehalte en gasvryheid wat jou omvou van aankoms tot vertrek. Daar is 'n yslike kaggel wat net wag om aangesteek te word, baie boeke en inligtingsbrosjures van die dorp en omgewing en kundige eienaars wat bereid is om met navrae en versoeke te help. Ons het net een nag daar oorgebly, maar het vriende agtergelaat wat ons met graagte weer sal gaan besoek. Buitendien weet ons nou wat daar nog alles in Swellendam te doen is en waar die beste plek is om te bly. Baie dankie Lood en Annelie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan Davey D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan Davey D
Enkelreisiger

Rustig, ruim, gemaklik, skoon met alles wat 'n mens benodig en eienaars baie gasvry en behulpsaam.

My kort verblyf by 30 Lichtenstein was eenvoudig heerlik! Die pragtig luukse akkommodasie en ekstra geriewe soos 'n heerlike groot en privaat "kuierkamer", ongelooflike uitsig van die groot balkon en die tuinhoekie vir gaste dra daartoe by dat mens lekker kan ontspan. Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam, maar respekteer gaste se privaatheid. Alles wat ek benodig het, is voorsien. Hoogs aanbeveel vir enigeen - ook mense met kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

30 Lichtenstein se terugvoer

Lydia
Jou verblyf hier by ons het soveel vreugde ingehou dat ons net kan hoop dat jy en jou familie hier op Swellendam 'n kuil van stilte tussen riet sal vind. Jy was vir ons 'n voorbeeld in onafhanklikheid ,passievolle waardering vir die lewe en boonop baie interessante geselskap!
Groetnis!
Lood en Annelie Spies

30 Lichtenstein
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Lichtensteinstraat 30, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0MDcwMDBmLWZkNDYtNGRiYy1iNjdkLTNlNzJjZmU1ZGU4ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 30 Lichtenstein Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -34.013845217362 20.457602441311
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem