+40

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Christopher K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Definitely a place where I will stay again if I am in the area! It was a great experience and one where I will definitely stay at again if I am in the area. The room was spacious, with a nice ensuite, communal kitchen, swimming pool and BBQ area. The staff was extremely helpful. Ample parking for cars and secure. They do laundry on request, and also serve breakfast as an extra. Location is great with a Pick and Pay within walking distance. My wife jogged in the morning, and the area is safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pest Control Specialists West Coast R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Puik akkommodasie op alle vlakke. Al ons verwagtinge was oortref met die pragtige akkommodasie. Ons het hulle reeds aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrenette S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

'n Heerlike plekkie om te oornag. Goeie waarde vir geld. Ons het heerlik gebly. Dit is goeie waarde vir geld, het lugversorging en voorsien al die nodige. Dit is ook gerieflik naby aan die lughawe. Die gasheer was baie behulpsaam en goeie kommunikasie het die inklok vergemaklik. Sal dit aanbeveel vir reisigers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Enjoyed our stay, will definitely visit again. We enjoyed our stay. Shaun and staff were very friendly and helpful. I felt safe, the place was nice and clean. The children enjoyed the pool too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Absolute, wonderlike akkommodasie! Ons het so lekker gebly by 30 on 6th Boston. Dis in 'n stil omgewing en naby aan alles. Ons het 'n tienerseun, wat baie lank is. Kim en Shawn het seker gemaak dat almal van ons gemaklik is en het vir ons 'n eenheid gegee met 'n koningin- en dubbelbed. Dit is so naby aan Tygerberg Hospitaal, waar ek een oggend vroeg moes wees. Almal was so behulpsaam en het kort-kort gevra of alles reg is. Shawn het dadelik uitgekom om na die WiFi te kom kyk toe ons 'n probleem gehad het. 30 on 6th Boston sal ons definitief weer sien. Kim & Shawn 10/10 for your hospitality, your rooms and your staff. We had a great stay.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mcwavern S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantastic. The house was beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

San-Naudé J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Neat, modern, everything was just great. Very pleasurable experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hlengiwe N
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Exceptional service and wonderful experience. If I could rate higher I would. I had a wonderful stay. From the friendliness of the owners and staff, to the comfortable room and bed. The rooms are clean and serviced every day. The staff and owners are always keen to go the extra mile and offer a helping hand. I was there for a week and it felt like home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthi H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Tuiste in Bellville. Ek het vir operasies by die Kaapse Ooghospitaal gegaan. Die verblyf is baie gerieflik naby aan die hospitaal en dokterspreekkamers. Baie skoon, gerieflik en rustig sodat ek lekker kon rus na die operasies. Baie vriendelike personeel wat daagliks kamers skoonmaak. Volledig toegeruste gemeenskaplike kombuis en eetkamer met eerlikheidsversnaperinge en gratis ligte ontbyt en koffie en tee in die kamer. Kan met liefde aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Oelof D
1 nag
5.0
Mei 2025

Baie sentraal. Moeite werd. Lekker gebly en slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Shaun Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

30 6th Avenue, Boston, Bellville, 7500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71a3f591204b8f4eac3ac8036e3743a1b26ed446f9233c474c4e0c06b89f0ba7bfc70849b2aeeff4f81703b9d9ebf74206eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 990 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 30 6th Avenue Boston 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.897785355217 18.619835617791

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang