30 op 6de Boston
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 6th Avenue, Boston, Bellville, 7500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hierdie bekoorlike ouer huis is liefdevol opgedateer met moderne afwerkings en slim tegnologie. Die eiendom bied drie privaat en suite-gastekamers in 'n eienaar-bewoonde huis, elk deeglik gemeubileer vir gemak en gerief.
Die atmosfeer is ontspanne en huislik, met verskeie knus kuierplekke, uitnodigende braai-areas en 'n sprankelende swembad met 'n buitestort, perfek om te ontspan na 'n besige dag. Dit is ideaal vir vreedsame reisigers, professionele persone met kort verblyf, of gaste wat op soek is na 'n gemaklike basis in Boston, Bellville.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Shaun Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 30 6th Avenue, Boston, Bellville, 7500, Wes-Kaap
- Gaste dink 30 op 6de Boston het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 6th Avenue, Boston, Bellville, 7500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang