+40

30 op 6de Boston

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 6th Avenue, Boston, Bellville, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hierdie bekoorlike ouer huis is liefdevol opgedateer met moderne afwerkings en slim tegnologie. Die eiendom bied drie privaat en suite-gastekamers in 'n eienaar-bewoonde huis, elk deeglik gemeubileer vir gemak en gerief.

Die atmosfeer is ontspanne en huislik, met verskeie knus kuierplekke, uitnodigende braai-areas en 'n sprankelende swembad met 'n buitestort, perfek om te ontspan na 'n besige dag. Dit is ideaal vir vreedsame reisigers, professionele persone met kort verblyf, of gaste wat op soek is na 'n gemaklike basis in Boston, Bellville.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Frans B
Gesin met tieners
5.0
Absolute, wonderlike akkommodasie! Ons het so lekker gebly by 30 on 6th Boston. Dis in 'n stil omgewing en naby aan alles. Ons het 'n tienerseun, wat ...
Sien meer
Okt 2025
Mcwavern S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. The house was beautiful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
San-naudé J
Gesin met tieners
5.0
Neat, modern, everything was just great. Very pleasurable experience.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Hlengiwe N
5.0
Exceptional service and wonderful experience. If I could rate higher I would. I had a wonderful stay. From the friendliness of the owne...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Marthi H
Saam met lewensmaat
5.0
Tuiste in Bellville. Ek het vir operasies by die Kaapse Ooghospitaal gegaan. Die verblyf is baie gerieflik naby aan die hospitaal en dokterspreekkamer...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Shaun Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 30 6th Avenue, Boston, Bellville, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink 30 op 6de Boston het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 6th Avenue, Boston, Bellville, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71a3f591204b8f4eac3ac8036e3743a1b26ed446f9233c474c4e0c06b89f0ba7bfc70849b2aeeff4f81703b9d9ebf74206eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 30 6th Avenue Boston 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.897785355217 18.619835617791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang